Die Van Vuuren Familie [Pretoria East Photographer]
Dit is die tweede keer wat ek hierdie pragtige familie voor my kamera het. Ons het ‘n heerlike uur of wat in die natuur geniet en hopelik baie kosbare herinneringe vasgevang. Die twee blonde kop, blou oog dogterjies is te dierbaar!
Net ‘n paar gunstelling fotos. Al die fotos is beskikbaar onder die “client proofs”.