Ons wag vir Baba Steyn [Pretoria Pregnancy Photographer]
Baba Steyn is een van die dae hier en almal is vreeslik opgewonde vir hom om sy verskyning maak. Hy is een gelukkige seuntjie om in ‘n familie in gebore te word waar almal al klaar so lief is vir hom.
Net ‘n paar gunstelling fotos. Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.