Die Naude Familie [Pretoria Photographer]
Die pragtige gesin kom al vir jare na my toe vir hulle jaarlikse familie fotos. Elke jaar is die kindertjies net ouer en ouliker.
Net ‘n paar gunstelling fotos. Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”