Die Liebenberg Familie [Pretoria East Photographer]
Kyk net hierdie pragtige familie! En eersdaags nie meer ‘n familie van vier nie maar van vyf. Dié twee sussies sien baie uit na die koms van hulle baba boetie.
Net ‘n paar gunstelling fotos. Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.