Die Liebenberg Familie [Pretoria East Photographer]
Hierdie pragtige familie besoek die studio elke jaar. Die twee pragtige dogtertjies is stroopsoet en ‘n absolute plesier om elke jaar voor my lens te hê.
Net ‘n paar gunsteling fotos. Al die fotos kan besigtig word onder die “client proofs”.