Die Eksteen Familie [Pretoria East Photographer]
Die Swanepoel Familie was nou onlangs by die studio vir ‘n lekker familie foto sessie. Almal het dit vreeslik geniet en kort voor lank was ons tyd verby.
Net ‘n paar gunsteling fotos. Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.