Die Du Preez Familie [Pretoria East Photographer]

Ek het nou onlangs ‘n heerlike oggend saam met die Du Preez Familie deurgebring. Ons het hulle familie fotos by die pragtige Irene Dairy Farm in Centurion gaan skiet. Dit was ‘n heerlike bewolkte dag en die twee seuntjies was al te oulik en soet. Kort voor lank was die sessie verby.

Net ‘n paar gunstelling fotos.