Die Du Plessis Familie [Pretoria Photography Studio]
Hierdie pragtige familie was onlangs hier by die studio vir ‘n familie fotos sessie. Ons het heerlik gelag maar op die einde van die dag het ons ‘n hele spul familie fotos gekry.
Net ‘n paar gunstelling fotos. Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.