Die De Vries Family [Pretoria East Photographer]
Ontmoet vir oulike Ruby! Sy en haar familie was hier by die studio vir ‘n familie foto sessie. Ruby is ‘n Australiese Herdershond met die pragtigste persoonlikheid.
Net ‘n paar gunstelling fotos. Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.