Die Van Niekerk Familie [Pretoria East Photographer]

Kyk net hierdie pragtige familie!  Liefste klein Lara het nou onlangs een jaar oud geword en die hele familie het dit saam met haar gevier met ‘n foto sessie.  Sy lag al te lekker en is so vriendelik!

Net ‘n paar gunstelling fotos.  Kyk gerus na al die die fotos onder die “client proofs”.