Die Naude Familie [Pretoria East Photographer]
Ek ken die Naude Familie al so lank. Dit is altyd soveel pret om hulle gesinsfotos te neem en te sien hoe groot die kinders geword het. Die drie kinders is net een groot plesier.
Net so paar gunstelling fotos. Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.