Die Lombard Familie [Pretoria East Photographer]

Die Lombard Familie was nou onlangs by die studio vir ‘n heerlike familie foto sessie.  Dit was vet pret en kort voor lank verby.

Net ‘n paar gunstelling fotos.  Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.