Die Kroon Familie [Pretoria East Photographer]

Hoe pragtig is die Kroon Familie!  Wat ‘n wonderlike seëning om twee sulke kostelike, blou oog dogtertjies te hê.  

Net ‘n paar gunsteling fotos.  Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.