Baba Arthur en Familie [Pretoria Newborn Baby Photographer]
Hierdie pragtige baba seuntjie is splinternuut. Hy het na die studio gekom saam met sy mamma en pappa vir sy eerste foto sessie. En dit nogals in die winter! Ons het ons bes gedoen om hom warm en gemaklik te hou.
Net ‘n paar gunstelling fotos. Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.