Danielle en Ruvé [Pretoria Family Photographer]
Mamma Danielle en pragtige klein Ruvé het nou onlangs by my in die studio kom kuier. Dit was so lekker om hulle te ontmoet. Klein Ruvé is dierbaar en die mooiste klein pop.
Net ‘n paar gunstelling fotos. Gaan loer gerus na al die fotos onder die “client proofs”.