Baba Xander en Familie [Pretoria Newborn Baby Photographer]
Liefste klein Xander was maar een week oud toe hy saam met sy gesin by die studio was vir sy eerste foto sessie. Hy is al te pragtig en stroop soet. Groot sus Milahn was ‘n groot hulp en ek kan sien sy gaan boetie pragtig help groot maak. Reg om kombersies in te vou en seker te maak boetie is gemaklik. Al te dierbaar.
Net so paar fotos van hierdie oulike mannetjie en sy gesin. Gaan loer gerus na al die fotos onder die “client proofs”.