Baba Louis en Familie [Pretoria East Photographer]
Oulike klein Louis het vir ‘n foto sessie hier by die studio kom draai. Hy het darem maar al te cute gelyk in sy strikdas en kruisbande.
Net ‘n paar gunstelling fotos. Die res kan onder die “client proofs” besigtig word.