Arthur word Een [Pretoria Family Photographer]

Klein wriemelkous Arthur het nou onlangs een jaar oud geword.

Hierdie geleentheid is gevier deur onder andere te kom vir ‘n foto sessie met die oumas en oupas.

Klein Arthur het al die aandag en props vreeslik geniet.

Net ‘n paar gunstelling fotos van die sessie.