Taya en Familie
Hierdie pragtige kleine pop was hier by die studio saam met haar ouers vir ‘n lekker foto sessies met baie “props”. Sy het veral die balle geniet en toe ons weer sien was ‘n uur verby en Taya was nog vol energie.
Net ‘n paar gunstelling fotos. Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.