Baba Joshua en Familie [Pretoria Newborn Baby Photographer]
Piepklein Joshua is nog splinternuut. Hy het saam met sy familie die studio besoek vir sy eerste foto sessie. En dit in die winter! As die jongste van drie boeties, gaan hy verseker ‘n oorvloed liefde ontvang.
Net ‘n paar gunstelling fotos. Kyk gerus na al die fotos onder die “client section”.