Die Petzer Familie [Pretoria East Photographer]
Die afgelope naweek het ek die Petzer familie ontmoet. Alhoewel dit winter is, het ons heerlike weer hier in Pretoria gehad. Tesame met ons bosveld agtergrond, was ons gereed om herinneringe vas te vang.
Net ‘n paar gunstellinge. Al die fotos is beskikbaar onder die “client proofs”.