Fiona en Familie [Pretoria East Photographer]
Hierdie oulike woef het saam met haar familie gekom vir haar eerste foto sessie. Sy het die nuwe omgewing en al die aandag vreeslik geniet. Ek het vir klein Fiona net so baie geniet!
Net ‘n paar gunstelling fotos. Al die fotos kan besigtig word onder die “client proofs” .